Search form

2 Samuel 23:5

5Dit is hoe ek en my nageslag

by God is,

want Hy het ’n verbond

gemaak met my,

’n verbond wat altyd

sal wees,

sodat ek alles sal doen

soos dit moet wees,

en sodat ek veilig sal wees.

Hy help my en Hy gee vir my

wat ek graag wil hê,

alles kom van Hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index