Search form

2 Samuel 24:10

10Maar nadat Dawid die volk laat tel het, het hy geweet dat hy verkeerd gedoen het. Hy het vir die Here gesê: “Here, ek het ’n groot sonde gedoen, maar vergewe asseblief my sonde, want ek het ’n baie dom ding gedoen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index