Search form

2 Samuel 24:21

21Hy het gevra: “Hoekom kom Meneer die koning na my toe?”

Dawid het gesê: “Ek kom om jou dorsvloer te koop. Ek moet vir die Here ’n altaar bou sodat die mense kan ophou sterf.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index