Search form

2 Samuel 24:4

4Maar die koning het gesê Joab en die offisiere móét dit doen, en hulle moes doen wat die koning gesê het. Hulle het weggegaan van die koning om die volk Israel te tel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index