Search form

2 Samuel 24:5

5Hulle het oor die Jordaan-rivier gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan naby die stad Aroër, suid van die stad wat in die vallei is. Daarna het hulle deur die land Gad gegaan en ook deur Jaser.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index