Search form

2 Samuel 3:34

34Niemand het jou hande

vasgebind nie,

niemand het jou voete

vasgemaak met kettings nie,

maar jy het gesterf soos

iemand sterf wanneer skelms

hom doodmaak.”

Al die manne het weer gehuil oor Abner.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index