Search form

2 Samuel 3:35

35Dit was nog dag, en al die manne het vir Dawid gesê hy moet eet. Maar hy het gesê: “Die Here moet my straf as ek enige iets eet of drink voordat die son ondergaan.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index