Search form

2 Samuel 4:8

8en hulle het Is-Boset se kop vir Dawid in Hebron gebring. Hulle het vir die koning gesê: “Hier is die kop van jou vyand Is-Boset seun van Saul wat jou wou doodmaak. Die Here het vandag vir Saul en sy nageslag gestraf oor wat hulle aan Meneer die koning gedoen het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index