Search form

2 Samuel 5:3

3Al die leiers van Israel het na die koning toe gekom in Hebron. Koning Dawid het met hulle ’n ooreenkoms gemaak by die tempel in Hebron. Hulle het vir Dawid gesalf om koning te wees oor Israel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index