Search form

2 Samuel 5:6

Dawid oorwin die stad Jerusalem en hy gaan woon daar

(Kyk ook 1 Kron 11:4-9)

6Toe die koning en sy manne by Jerusalem gekom het, het die Jebusiete wat daar gewoon het, vir Dawid gesê: “Jy sal nie hier kan inkom nie. Mense wat swak is, sal jou kan keer, jy sal nie hier inkom nie, ja, mense wat nie kan sien nie en wat nie kan loop nie, sal jou keer.”

Hulle het gedink Dawid sal nie in die stad kan inkom nie,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index