Search form

2 Samuel 6:13

13Die manne wat die kis gedra het, het ses tree geloop, en daarna het Dawid ’n bul en ’n vet jong bees ge-offer. Hy het dit elke maal gedoen wanneer hulle ses tree geloop het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index