Search form

2 Samuel 6:19

19Hy het ’n broodjie en ’n koek dadels en ’n koek rosyne vir elke vrou en elke man gegee. Hy het dit vir al die mense gegee, vir al die baie mense van Israel. Hulle het toe almal huis toe gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index