Search form

2 Samuel 6:20

20Toe Dawid teruggaan om sy huisgesin te groet, het Mikal dogter van Saul na hom toe gekom en gesê: “Die koning van Israel het vandag ’n slegte ding gedoen. Jy het soos ’n dwaas amper kaal voor jou amptenare se slavinne gedans.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index