Search form

2 Samuel 6:3

3Hulle het die kis van God uit die huis van Abinadab op die heuwel geneem en hulle het dit op ’n nuwe wa gesit. Ussa en Agjo, die seuns van Abinadab, het die beeste gedryf wat die wa getrek het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index