Search form

2 Samuel 7:27

27Want U, Here wat oor alles regeer, God van Israel, dit is U wat dit vir u dienaar gesê het. U het gesê U sal vir my ’n koningshuis bou. Dit is hoekom u dienaar hierdie gebed tot U kon bid.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index