Search form

2 Samuel 8:10

10Daarom het Toï sy seun Joram gestuur om koning Dawid te groet en om hom geluk te wens omdat hy oorlog gemaak het teen Hadad-Eser en hom oorwin het. Daar was voorheen baie maal oorlog tussen Toï en Hadad-Eser. Toï het vir Joram presente gegee om saam te neem vir Dawid, silwer, goud en brons.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index