Search form

2 Samuel 8:5

5Die Arameërs van Damaskus het gekom om vir koning Hadad-Eser van Soba te help, maar Dawid het hulle oorwin en hy het 20 000 van hulle manne doodgemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index