Search form

2 Samuel 9:2

2Daar was ’n amptenaar van die koningsfamilie van Saul, sy naam was Siba. Die mense het hom laat roep, en toe hy by Dawid kom, het die koning gevra: “Is jy Siba?”

Hy het gesê: “Ja, wat kan ek vir jou doen?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index