Search form

2 Samuel 9:3

3Die koning het vir hom gevra: “Lewe daar nog iemand van die nageslag van Saul? Ek wil vir hom doen wat ek moet doen, ek het dit voor God belowe.”

Siba het vir die koning gesê: “Daar is nog ’n seun van Jonatan. Maar sy bene is verlam.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index