Search form

2 Tessalonisense 1:10

10Daardie dag wanneer Jesus kom, sal al die gelowiges vir Hom sê hulle is bly dat Hy kom en dat Hy hulle Koning is. Almal wat in Hom glo, sal Hom prys. Julle sal dit ook doen omdat julle geglo het wat ons vir julle vertel het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index