Search form

2 Tessalonisense 1:11

11Ons bid altyd vir julle dat ons God julle gereed sal maak om te lewe soos Hy wil hê. Hy het julle gekies om aan Hom te behoort. Ons bid dat God die goeie dinge sal klaarmaak wat julle begin doen het, die dinge wat julle doen omdat julle in Hom glo. Want God het die krag, Hy kan dit doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index