Search form

2 Tessalonisense 2:13

Paulus sê dankie vir God

13Maar vriende, die Here is lief vir julle. Ons wil altyd vir God dankie sê dat Hy julle gekies en gered het. Hy het julle eerste gered, en Hy sal nog baie ander mense red. God het julle gered omdat sy Gees julle harte oopgemaak het vir Hom, en omdat julle geglo het dat die boodskap oor Jesus Christus waar is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index