Search form

2 Tessalonisense 2:16

16God ons Vader is nog altyd lief vir ons. Omdat Hy goed is vir ons, sal Hy ons altyd help om nie moedeloos te word nie. Hy help ons ook om aan te hou hoop dat daar goeie dinge sal gebeur. Ons bid dat ons Here Jesus Christus self en God ons Vader

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index