Search form

2 Timoteus 1:1

Paulus groet vir Timoteus

1Ek, Paulus, is ’n apostel van Christus Jesus omdat God dit besluit het. God het my gestuur om die goeie boodskap te bring dat Hy aan mense die ewige lewe wil gee, aan die mense wat aan Christus Jesus behoort.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index