Search form

2 Timoteus 1:13

13Jy het gehoor hoe ek vir mense die regte dinge geleer het. Dit moet vir jou ’n voorbeeld wees hoe jy vir mense moet leer, en jy moet aanhou om in Christus Jesus te glo en om lief te wees vir mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index