Search form

2 Timoteus 1:6

Paulus sê vir Timoteus hy moet sterk wees en nie moedeloos word nie

6Daarom sê ek jy moet onthou dat God ’n genadegawe vir jou gegee het. Hy het dit vir jou gegee toe ek my hande op jou gesit het. Jy moet onthou om daardie genadegawe altyd weer lewendig te laat word, soos ’n vuur wat weer lewendig word wanneer jy dit blaas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index