Search form

2 Timoteus 2:9

9En omdat ek hierdie goeie boodskap preek, het die mense my laat swaarkry en hulle het my soos ’n skelm toegesluit in die tronk. Maar hulle kan nie die boodskap van God in die tronk toesluit en dit keer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index