Search form

2 Timoteus 3:2

2Mense sal selfsugtig wees en hulle sal baie lief wees vir geld. Hulle sal lief wees om te spog en hulle sal hoogmoedig wees. Hulle sal slegte dinge sê van ander mense, hulle sal ongehoorsaam wees aan hulle ouers en hulle sal ondankbaar wees. Hulle sal nie vir God wil dien nie,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index