Search form

2 Timoteus 4:5

5Maar jy, Timoteus, jy moet altyd goed dink wat jy doen, jy moet aanhou, ook wanneer dit sleg gaan met jou. Dit is jou werk om die goeie boodskap vir mense te bring, en jy moet dit doen, jy moet al die werk klaarmaak wat die Here vir jou gegee het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index