Search form

2 Timoteus 4:7

7Dit is nie maklik om in Christus te glo nie, dit is soos wanneer iemand boks of wanneer hy resies hardloop. Ek het die resies klaar gehardloop, ek het aangehou om te glo.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index