Search form

Handelinge 10:22

22Toe antwoord hulle hom: “Die offisier Kornelius is ’n regverdige man, hy respekteer vir God, en die hele Joodse volk sê goeie dinge van hom. ’n Heilige engel het vir Kornelius gesê hy moet vir jou sê om na sy huis te kom sodat hy kan luister na wat jy sê.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index