Search form

Handelinge 10:28

28en hy sê vir hulle: “Julle weet dat ’n Jood nie by iemand mag wees wat nie ’n Jood is nie, ’n Jood mag ook nie vriende wees met iemand wat nie ’n Jood is nie. Maar God het vir my gewys dat ek nie mag sê dat iemand nie aan God gewy is óf dat hy onrein is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index