Search form

Handelinge 10:4

4Kornelius was bang. Hy het na die engel gekyk en gesê: “Wat is dit, Meneer?”

Die engel sê toe vir hom: “God het gehoor toe jy elke dag tot Hom gebid het en Hy het die goeie dinge gesien wat jy doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index