Search form

Handelinge 11:5

5“Ek was besig om in die stad Joppe te bid, toe ek iets gesien het, soos in ’n droom. Ek het gesien dat iets soos ’n groot stuk lap uit die hemel afkom na my toe, en dit het gelyk of iemand die lap aan die vier hoeke vasgehou het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index