Search form

Handelinge 12:7

7Maar skielik het ’n engel van die Here by Petrus gestaan en ’n lig het in die tronk geskyn. Die engel het aan Petrus se sy geraak en hy het vir Petrus wakker gemaak en vir hom gesê: “Staan gou op!”

Die kettings het afgeval van Petrus se hande.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index