Search form

Handelinge 13:34

34“Ons wil ook vir julle die goeie boodskap bring dat God vir Jesus wat gesterf het, weer laat lewe het en dat Jesus nie weer sal sterf nie. God het dit so in die Ou Testament gesê:

“Ek sal vir julle die dinge gee

wat Ek vir Dawid belowe het,

en julle moet weet dat die dinge

wat Ek belowe het, waar is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index