Search form

Handelinge 13:41

41“Julle wat dink dat die Here

nie belangrik is nie,

julle moet kyk na wat

sal gebeur,

julle moet verbaas wees

en verdwyn

want Ék sal nou iets doen,

iets wat julle nie sal glo

wanneer iemand dit vir julle

vertel nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index