Search form

Handelinge 13:47

47Want die Here het hierdie woorde vir ons gesê:

“Ek het jou gekies en aangestel

om ’n lig te wees

vir die ander volke,

en jy moet vir hulle vertel

dat Ek al die mense

op die aarde wil red.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index