Search form

Handelinge 15:10

10Julle moenie nou vir God toets en kwaad maak nie, moenie ’n juk sit op die nek van die gelowiges wat voorheen heidene was nie. Julle weet dat julle voorouers nie so ’n juk kon dra nie, en ons kan ook nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index