Search form

Handelinge 15:2

2Maar Paulus en Barnabas het reguit gesê dat hierdie mense wat van Judea gekom het, verkeerd is, en hulle het met die mense gestry. Toe het die gemeente besluit dat Paulus en Barnabas en party ander mense van die gemeente na die apostels en ouderlinge in Jerusalem moet gaan om met hulle te praat oor hierdie dinge waaroor hulle so gestry het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index