Search form

Handelinge 15:22

Die vergadering in Jerusalem stuur ’n brief na gelowiges wat voorheen heidene was

22Toe het die apostels en die ouderlinge en die hele gemeente in Jerusalem besluit om mans te kies en om hulle saam met Paulus en Barnabas na die stad Antiogië te stuur. Die mans wat hulle gekies het, was leiers van die gelowiges. Hulle was Judas en Silas. Judas se ander naam was Barsabbas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index