Search form

Handelinge 15:24

24Ons het gehoor dat party mense hier van Jerusalem na julle toe gegaan het en dat hulle vir julle deurmekaar gemaak en ontstel het. Ons het hulle nie na julle toe gestuur nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index