Search form

Handelinge 15:29

29Julle moenie afgod-offervleis en bloed eet nie, julle moenie iets eet wat verwurg is nie, en julle moenie onsedelik lewe nie. As julle nie hierdie dinge doen nie, dan sal julle reg doen. Groete.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index