40Maar Paulus het vir Silas gekies om saam met hom te gaan. Nadat die gelowiges tot die Here gebid het om vir Paulus en Silas genadig te wees, het Paulus en Silas weggegaan.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.