Search form

Handelinge 16:1

Timoteus gaan saam met Paulus en Silas

1Paulus het ook in die stede Derbe en Listre gekom. In Listre was daar ’n gelowige, sy naam was Timoteus. Hy was die seun van ’n Joodse vrou wat ’n gelowige was, en sy pa was ’n Griek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index