Search form

Handelinge 16:12

12Ons het van daardie stad na die stad Filippi geloop. Dit was ’n stad in die eerste deel van die provinsie Masedonië. Die stad was ook ’n kolonie van Rome. Ons het ’n paar dae in daardie stad gebly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index