Search form

Handelinge 17:1

Paulus en sy vriende in Tessalonika

1Paulus en Silas het deur die stede Amfipolis en Apollonië gegaan, en toe het hulle in die stad Tessalonika gekom. Daar was ’n sinagoge van die Jode in Tessalonika.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index