Search form

Handelinge 17:28

28“Want

“God laat ons lewe,

Hy laat ons doen wat ons doen,

Hy laat ons aanhou lewe.

“Party van julle skrywers het ook gesê:

“Ook ons is sy nageslag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index