Search form

Handelinge 18:18

Paulus gaan terug na Antiogië in die provinsie Sirië

18Paulus het ’n lang tyd daar by die gelowiges in Korinte gebly. Toe het hy hulle gegroet en hy het met ’n skip weggeseil na die provinsie Sirië. Hy het eers in die hawestad Kenchreë sy hare laat afskeer. Hy het dit gedoen omdat hy ’n gelofte gemaak het. Priscilla en Akwila het ook saam met hom weggegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index