Search form

Handelinge 18:23

23en hy het ’n tyd lank daar gebly.

Paulus se derde reis: Hy gaan na Galasië en ander plekke

Toe het Paulus weggegaan van die stad Antiogië en hy het van die een plek na die ander plek deur die lande Galasië en Frigië gegaan. Hy het al die gelowiges bemoedig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index